Ray Park

Ray Park
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Raymond Park
Geboorte 23 Augustus 1974 (1974-08-23)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ray Park (gebore 23 Augustus 1974) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode I - The Phantom Menace (1999), X-Men (2000), G.I. Joe: The Rise of Cobra (2009), en G.I. Joe: Retaliation (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy